Authors

Mickey Mentz

From my Barrydale base, my goal is to tell the stories of people and places on the picturesque R62. Ek het oor die jare 'n cappuccino verslawing ontwikkel soveel so dat ek dit deesdae ook verkoop. My honde se name Obi en Jasper.

Selanvor Platjies

Ek is gebore in Barrydale. Met ń passie vir skryf. Musiek is ook deel van my daaglikse lewe. Ek is ook toegeweid om Barrydale gemeenskap se positiwiteit te vertel en oor te dra.

Johan Van Den Berg