Barrydale Fight Night laat gemeenskap saamstaan

Vir Sersant Conroy Williams was daar twee groot doelwitte agter die beplanning van Barrydale Fight Night: Eerstens was dit ‘n fondsinsameling vir die Panic Room Boxing Club. Meer fondse ingesamel beteken dat meer van sy boksers aan volgende jaar se kampioenskappe kan deelneem. Dan het hy ook gevoel dat dit nodig is vir die gemeenskap … Continue reading Barrydale Fight Night laat gemeenskap saamstaan