Khoi Peter Takelo van Upper Barrydale is op 9 Maart as voorsitter van die Hassekwa Khoisan gemeenskapraad aangestel. Hy sien daarna uit om in Slangrivier, Riversdale, Barrydale, Montagu, Ashton, Klipdrift, Bonnievale en De Doorns tot diens van sy medemens te wees.
Leave a Comment
You must be logged in to post a comment.