Community Lifestyle News

Swellendam Community Update

by Vicky Bezuidenhout

Winter is fast approaching and with it come the storms and wind and rain. Although the rain is good for the farmers in our area, it also means that grass is growing much quicker and a lot more requests from the community is coming in for the cutting of grass of municipal areas.

The municipality is frantically cutting as much as they can, but we ask that that community be patient as there is a lot of work to be done and limited resources.

Soup Kitchens

Pick n Pay Swellendam, working together with Johan van den Berg are as usual sending any excess stock over to the soup kitchens in Railton almost daily. In their words: “Hope Begins with a Full Plate At Pick n Pay Swellendam, we’re honoured to stand beside the Railton Soup Kitchens to serve those who need it most.”

“Our recent food donation is just one way we’re working together to bring comfort, dignity, and care to our community. To all the ladies who so selflessly dedicate their time and effort into running these soup kitchens, thank you for the love you pour into every meal. Together, we’re proving that compassion is powerful, and small gestures can spark real change. Let’s keep building a future rooted in kindness and unity.”

Requests from community members

Here are a few of the messages from community members which have come in. Most of them are answered by the municipality, but a lot are also private requests:

Q: “ In verband met die Thusong Centre en die Munisipale geboue, ek hoor oor en oor van die begroting, maar daardie geboue is deur versekering gedek. Hoekom moet dit nou wag?”

A: (Swellendam munisipaliteit) “In terme van die Thusong program is daar reeds met die gebruikers departemente geskakel oor hul behoeftes en word hierdie versoeke in samewerking met Provinsie verwerk in ‘n bouplan wat gebruik sal word om ‘n Bill of Quantaties op te stel wat weer dan as basis vir ‘n tender gebruik sal word. Tenders neem tussen 3 en 4 maande om af te handel (die administratiewe gedeelte).  Ons hoop om teen die einde van die jaar aan die Thusong te kan begin bou. Die munisipale gebou in Voortrek Straat gaan langer neem want ons moet daar toestemming kry om die gebou te sloop; die gebou is oor verskeie erfgrense gebou en volgens die nuwe bou regulasies is dit nie toelaatbaar nie, so ons moet ‘n onderverdeling, konsolidering en hersonering proses volg.  Ons het ‘n ingenieurs maatskappy aangestel wat hierdie totale proses, wat die aanstel van ‘n argitek insluit, sal hanteer.  Die idee is om ‘n kompetisie vir argitekte/tekenaars te hou om te kyk na die herontwerp.  Natuurlik as ons die herontwerp gedoen het, moet die herbou in ‘n begrotingsproses ge-akkommodeer word. Ons weet nou reeds dat die herbou wel gedeeltelik uit belastingbetalers se geld befonds sal moet word want die versekeringsuitbetaling sal nie die nuwe gebou ten volle kan akkommodeer nie.  Op die oomblik is ons prioriteit om die gebou hierdie jaar nog te kan sloop.  Die tender hiervoor behoort einde Mei te verskyn.”


Q: “Wat gaan aan met die Railton Kliniek? Ons mense sukkel. Hoe lank gaan dit vat voor dit
weer heropen”
A: (Swellendam Kliniek) “ Dit sal 8 maande tot 1 jaar vat voor dit gereed is.”


Q: “ Die mense ry so vinnig op die paaie, ek het nounet ‘n kind sien amper dood op die pad. Kan die munisipaliteit nie asseblief speedbumps insit nie?”

A: (Swellendam Munisipaliteit) “Dit moet eerstens as ‘n behoefte in die GOP identifiseer word. Die owerheid probeer om een of twee spoedwalle per wyk per jaar te doen. Dit word in die wykskomitee geprioritiseer en die Verkeersdepartement en Departement Paaie doen ‘n ondersoek oor die wenslikheid van ‘n spoedwal en ook die plasing.”

NOTE: Die GOP is die budget .. en dit is by die gemeenskapsvergaderings besluit.


Q: “Daar is groot sement blokke in Railton … kan munisipaliteit nie asb dit verwyder nie?”
A: (Swellendam Munisipaliteit) “The Boulders have apparently been there for years and we do not know who placed them there. Unfortunately the Municipality does not have necessary equipment to move them.”


Q: Ek sit met ‘n probleem met my handewasbakkie in Die Boord .. ons het dit al 4 keer aangemeld by die Asla kantoor en dit is nog nie reg nie. Het jy asb raad vir my.”
A: “As jy klagtes het oor enige ASLA huise stuur asb die volgende inligting aan vickybezuidenhout@gmail.com (epos):

  1. Naam en van van die klaer
  2. Erfnommer en adres van die betrokke eiendom.
  3. Kontaknommer van die klaer
  4. Ons sal dit ook waardeer indien u kan aandui of daar gewoonlik iemand tuis is, sodat die kontrakteur toegang tot die perseel kan verkry.

Neem asseblief ook kennis dat daar ’n retensieperiode van drie (3) maande is waarbinne die eienaar enige gebreke moet aanmeld.

Hierdie periode begin vanaf die datum waarop die huise amptelik in ontvangs geneem is.”

Barrydale Hand Weavers

Leave a Comment