’n Kreatiewe samewerking tussen plaaslike VLV-lede en ’n internasionaal bekroonde kunstenaar het ’n unieke kunswerk opgelewer wat nou in Montagu uitgestal word, nie net as visuele blikvanger nie, maar as ’n daadwerklike poging om...
Latest Posts
Ernstige botsing in Railton ondersoek
SAPD open saak van roekelose en nalatige bestuur.
Barrydale deur die oog van ’n blinde man
Reisiger Christopher Venter is dit eens dat Barrydale een van die beste dorpe in die land is om in te woon en hy kan hiervan getuig al het hy nog nie self die plek gesien nie. Venter en sy geliefde vrou, Tamlyn, het die afgelope...
Swellendam Munisipaliteit staan Eskom se voorgestelde tariefverhoging teen
SWELLENDAM – Swellendam Munisipaliteit het formeel beswaar teen Eskom se voorgestelde 10,5%-verhoging in elektrisiteitstariewe aangeteken. Die beswaar is by die National Energy Regulator of South Africa (NERSA) ingedien. Volgens...
VRT Pritt Primêr baat by Isuzu skenking
SWELLENDAM – Altesaam 100 paar skoene is op 3 Maart deur Fuzion Isuzu Swellendam aan leerders van VRT Pritt Primêr oorhandig. Hierdie gebaar is met ope arms deur skoolhoof Isaac Langeveldt en sy personeel ontvang en volgens hulle...
23-Year-Old Man Shot Dead at Swellendam Spaza Shop
SWELLENDAM – Swellendam police have opened a murder case following a fatal shooting at a spaza shop in Renonkel Street on Thursday evening, February 19. Police spokesperson Constable Ndakhe Gwala confirmed that officers were...
Southey Secures Barrydale Bowls Club Tender
The future of the Barrydale Bowls Club now rests in the hands of local businessman Daniel Southey, who has been awarded the tender to take over the management of the facility. The Bowls Club, previously known as the Barrydale...
Mullersrus Primêre Skool stel vir eerste keer toutrek-program bekend
BUFFELJAGSRIVIER – Mullersrus Primêre Skool in Buffeljagsrivier, het ’n belangrike mylpaal bereik met die bekendstelling van sy eerste toutrek-program – ’n inisiatief wat reeds groot potensiaal toon om leerders fisies, sosiaal en...
Leerlinglisensie-toetsentrum in Barrydale steeds gesluit
Belastingbetaler dok ten duurste op vir...
Concern grows as more dead birds found in Barrydale
To date, 66 dead doves have been reported, with deaths occurring over the past month.


