Die hoop is dat sy binnekort voltyds haar gemeenskap kan dien maar intussen doen bekende Barrydaler Lichia Hough haar bes om as die nuwe administrasie bestuurder van Barrydale ACVV (Afrikaanse Christelike Vroue Vereeniging) te...
Latest Posts
Hot and heavy tunes expected at inaugural Metal Karoo
By Jackson van den Heever Karoo Saloon in collaboration with South African Metal veterans, Mind Assault, this weekend brings you everything your dear metal hearts have been hoping for throughout this Covid nightmare. UPDATE: This...
Smitsville word in ‘n japtrap met bome bedek
Bome en kunsmis ter waarde van R20 000 is die verlede week by huise wat onlangs in Smitsville, Barrydale, deur Swellendam Munisipaliteit gebou is, geplant. Dit is alles te danke aan die alombekende Barrydale...
Kunstenaar tree in om riool probleem aan te spreek
Terwyl regeringsbeamptes wik en weeg oor wat die beste oplossing gaan wees vir die riool probleem waarmee inwoners van Suurbraak se informele nedersetting sukkel, het plaaslike kunstenaar Donovan Julius besluit genoeg is genoeg...
Barrydale Bound: The Cape Jazz Collective
Pundits have already proclaimed that this Saturday performance by The Cape Jazz Collective at Barrydale’s ‘Concert @Die Karoolkie’ is going to be a hit. Commenting on the event on his personal timeline local...
KKNK word so in Barrydale gevier
Nee ons verwys nie hier na die musiekfees in Oudtshoorn wat weens die pandemie gekanseleer is nie. In upper Barrydale, oftewel Smitsville, staan KKNK vir Khoi Kos en Kultuur en danksy leiers soos Khoi Peter Takelo en Khoi Lando...
Internasionale Verpleegsterdag: ‘n Gesprek met suster sabel Oberholzer van Barrydale Kliniek
Suster Isabel Oberholzer, Operasionele Hoof van Barrydale Kliniek, belowe dat daar wel ‘n glimlag agter die masker, wat nou al vir meer as ‘n uiters belangrike deel van haar daaglikse roetiene uitmaak, is. Soos ons...
Karoo Saloon sorg vir ‘n nostalgie belaaide musiekfees
Musiek fans baljaar by die die klienste groot festival van die jaar
Jagermeisters beklink rolbal finaal met klas
Barrydale se Jagermeisters rolbalspan het Barrydale Recreation Club se Social Business League op 1 Mei beklink.
Suurbraak inwoners sukkel steeds met water, sanitasie behoeftes
Sonder elektrisiteit kan hulle nog klaarkom, maar ‘n lewe sonder sanitasie geriewe en lopende water is nie die lewe wat Allister Muller en Candice Witbooi van Suurbraak vir hul kinders (en hulself) insien nie. Die paartjie...


