Barrydale inwoner Erna Gericke is vanoggend (22 Maart) tragies oorlede nadat sy op ‘n staproete buite die dorp ernstige beserings opgedoen het. Erna het gister middag gaan stap en toe sy nie na haar gesin terug...
Latest Posts
Gedenktuin vir Nelio uitgelê
Die ergste seer is nog lank nie verby nie. Dit voel vir meeste Barrydalers asof dit net gister was toe hulle van hul geliefde vriend, vader, brandweerman en alom geliefde padkamp inwoner moes afskeid neem. Nelio van Rooi is ‘n...
Gemeenskap tree in om kliniek op te knap
Tot hiertoe en nie verder nie. Dit was Helena Joubert se uitgangspunt toe sy besluit het om saam met ‘n groep vrywilligers die terrein rondom die Barrydale Kliniek op te knap. Die groep vrywilligers het op 16 Maart in...
Barrydale se bestes deur na Boland Rolbal uitspeelwedstryde
Matthew Janniker (17) en Giovanni Hartnick (16) van Barrydale Rolbalklub het danksy puik vertonings hul plek by die Boland Junior Rolbal liga finale bevestig. Beide die leerders van Hoërskool Barrydale het met hul onderskeie...
Barrydale Khoisan Stamhoof Vereer
Khoi Peter Takelo van Upper Barrydale is op 9 Maart as voorsitter van die Hassekwa Khoisan gemeenskapraad aangestel. Hy sien daarna uit om in Slangrivier, Riversdale, Barrydale, Montagu, Ashton, Klipdrift, Bonnievale en De Doorns...
Khoisan harte glimlag nou dat Koos Sas sag kan rus
Sowat ‘n eeu nadat die legendariese inboorling van Montagu Koos Sas buite Springbok doodgeskiet is, is sy gebeendere tydens ‘n emosie belaaide geleentheid aan die Hassekwa Khoisan stam oorhandig. Die seremoniële oorhandiging...
Barrydale gemeenskap gevra om blinde Graad-1 te ondersteun
Tony Vaaltuin van Barrydale was dalk meer opgewonde as meeste van sy maatjies toe die skooljaar uiteindelik begin het. Die 7-jarige kon weens die Covid-19 pandemie nie sy eerste skooljaar aan die Pionier Skool vir blindes ten...
Piet Botha by Karoo Saloon vereer
Rock ‘n Roll leef voort by die Karoo Saloon waar Piet Botha se medepligtigis onlangs die legende se lewe met die inhuldiging van ‘n nuwe stage gevier het. Dit was ‘n nostalgiese karoofees waartydens Botha se fakkeldraer seuns...
Hewett’s physical discomfort leads to sensational new art
Barrydale oil-painter Nigel Hewett started developing Parkinson’s disease a few years ago and this has changed everything. He now needs more time to complete his work, but despite the frustration, his dedication to his work...
Playground Skatepark: Een van die enigste aktiwiteite vir Smitsville jeug
Barrydale en Smitsville is nou maar net eenvoudig die stiefkind wanneer dit by hulp van die regering kom. Die dorpie suig behoorlik aan die agterspeen wanneer fondse vir jeug ontwikkeling toegeken word en die gevolg is dat daar...


