Two people died in Bonnievale after a truck became stuck between a river and vineyard.
Latest Posts
Barrydale Panic Room Vegters wys hul staal in hokgeveg
Vier van Barrydale Panic Room se top vegters het aan die Cape Storm 4 Live Stream Fight Night in Melkbos Strand deelgeneem. Ongelukkig het slegs twee van die vier manne se gevegte plaasgevind (ons vermoed Panic Room se reputasie...
Bastable blaas nuwe lewe in vergete weefstoel in
‘n Weefstoel wat wat vir meer as 25 jaar in ‘n stoorkamer in Strand gestaan en stof opgaar het, is deur Arran Bastable van Barrydale Hand Weavers gered. Arran het as deel van die koop ooreenkoms die vorige eienaar...
Barrydale Hospice personeel gereed vir aksie na inentings
Die Barrydale Hospice span van Marinda du Toit, Bettie September, Tyrone Coetzee, Elzette Swart, Izelle September het onlangs hul inentings teen die Covid-19 virus ontvang en staan gereed om hul gemeenskap met passie te dien.
Trees of remembrance planted at Barrydale Clinic
To say that the last few months have been emotionally taxing on Barrydale residents would be an understatement of note. Since the start of this year so many kind, loving, caring people (and pets) have passed away not only here...
Half Pints kraai koning in paplepel finaal
Barrydale se Half Pints rolbalspan het vandeesweek as oorwinnaars uit hul stryd teen die Unbeweaveables getree en sodoende die gesogte houtlepel trofee gewen. Hierdie finaal tussen die twee spanne wat die swakste tydens die...
Calitzdorp Murder Update: Four suspects arrested
Police officials confirmed today (Sunday) that a fourth suspect was arrested in connection to the murder of Calitzdorp farmer Lourens de Villiers. De Villiers’ body was discovered at his house at Visarend Eko-lodge at...
Selanvor se musiekdroom word in Kleinmond waar
Barrydaler ontmoet Rymkletstroebadoer
Giovanni kraai koning by Boland Rolbal Kampioenskappe
Giovanni Hartnick het op 28 Maart sy skool, dorp en rolbalklub met trots by die Boland Junior Enkelspel Rolbal kampioenskappe in Worcester verteenwoordig waar hy uiteindelik as kampioen van die veld gestap het. Dit was voorwaar...
Polisie bevestig dat Gericke vermoor is
Polisie woordvoerder Malcolm Pojie het vanoggend dit bekend gemaak dat Barrydale inwoner Erna Gericke wel vermoor is. ‘n Nadoodse ondersoek het bevestig dat Gericke (66) op 22 Maart geskiet is. Daar is aanvanklik gedink dat...


