Daar is ‘n nuwe barista op Calitzdorp en hy ken sy storie. Die kans is groot dat die cappuccinos wat hy skink van die heel beste is wat jy op die hele R62 sal proe. Hier by News62 weet ons genoeg om te weet wanneer ‘n cappuccino...
Latest Posts
Smitsville inwoners pleit vir Sanitasie oplossing
Terwyl die groep hoogs onstelde inwoners van Smitsville se plakkerskamp aandui presies waar hulle badkamer is, hardloop daar ‘n groep laerskool seuns verby. Dit lyk of hulle wegkruipertjie speel. “Daardie bossies is mos ons...
Good news for the win as 2020 is named the year of the piesang
A wrap of the year that has been
Barrydale set to become the bastion of analog photography
South African master pieces showcased in Klein Karoo
New badge for Barrydale Eco Warriors
By Greg Viljoen On Wednesday six of the most dedicated Eco Warriors renewed their commitment to protecting Barrydale’s Nature when they received their new Eco Warrior shirts- Shirts that carry the new Eco Warriors badge...
Covid kelder Swanepoel se Saloon show
Dit was veronderstel om ‘n hoogtepunt in ‘n andersins droewige jaar te wees, maar Jeandré Swanepoel en die Kitaar Bazaar moes op die laaste nippertjie hulle vertoning by die Karoo Saloon kanseleer. Dit nadat twee lede van die...
Doris Daydream to host Barrydale Heritage Walk
Backed with the knowledge she acquired from well known historian and author Leslie Howard, the ever industrious Doris Daydream Nadler will be hosting her first Heritage Amble through the main streets of Barrydale on Saturday...
Aanlyn doef-doef-medepligte keer terug na die Karoo Saloon
Wortel Kombat, oftewel Karel Bester, het ‘n effe verleë glimlag op sy gesig gehad met sy vorige verskyning by die Karoo Saloon. Net na hy ‘n sielvolle David Kramer liedjie as deel van ‘n Light ‘n Shade set gespeel het, het hy dit...
Barrydale Fight Night laat gemeenskap saamstaan
Vir Sersant Conroy Williams was daar twee groot doelwitte agter die beplanning van Barrydale Fight Night: Eerstens was dit ‘n fondsinsameling vir die Panic Room Boxing Club. Meer fondse ingesamel beteken dat meer van sy boksers...
Ballen returns to countryside with exhibition at Barrydale Analogue Photographic festival
His iconic images are more commonly found in internationally acclaimed establishments like the Centrale for Contemporary Art, Brussels, Belgium or the Il Terzo Giorno, Parma, Italy or the Victoria and Albert Museum, London – not...


