As die dorp jou nie uitspoeg nie, sluk hy jou heel in en dit is daarom met groot opwinding dat Dr Cornelius Miles bevestig het dat sy praktyk se deure vir nog lank vir Barrydalers oop sal wees. “Ek moes ‘n paar groot...
Latest Posts
Munisipale bestuur rol moue op om Barryvuil weer Barrydale te maak
Top bestuur nou weekliks op die dorp om probleme aan te spreek.
Stormers kom binnekort Barrydale toe vir oefenkamp
Stormers afrigter John Dobson het tydens sy onlangse besoek aan Barrydale weer belowe hy sy hele span na die dorp sal bring vir ‘n oefenkamp. Dobson is op 2 Julie soos ‘n held by Barrydale rugbyklub verwelkom en vir...
Tahlia Farm se Gin sonder skop is tops
Montagu se kaktusboer tree nuwe mark binne
Karoo Saloon: South Africa’s Festival Destination
By Charl Barry
Hospice bedank Karoo Art Hotel, Barrydalers vir skoffel-skenking
Gemeenskap maak harte en beursies oop vir doel
Weavers gaan pienk vir Pinky
Nuwe reeks spesiaal ten bate van jong meisie ontwerp
11-Jarige meisie, ouma sterf in brand
Hulp word benodig om begrafnis onkostes te dek
Biltong, Vleis en net die beste organiese produkte by The Farm Deli
Bespaar groot met nuwe lojaliteitsprogram
Montagu Herb Festival Returns
PRESS RELEASE: The Herb Fest Committee


